Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en maak van nader kennis met zombie-tamaties, ’n klomp vreesaanjaende visse, ’n skrikwekkende monster wat die Snotzilla genoem word… en beleef ’n asemrowende miniatuur-avontuur. Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek!

Professor Fungus Omnibus 1
R220,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799398878 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 15.44 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-08-2020 |



