Hou jou sakdoek gereed! Bennie en Jenny is bekommerd. Professor Fungus het verkoue, maar hy wil nie ophou werk nie. Dan gebeur daar egter ’n ongeluk in sy laboratorium … en ’n MONSTERVERKOUE word in die strate losgelaat!

Professor Fungus en die skrikwekkende Snotzilla
R140,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799362015 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 4.94 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-04-2013 |



