Professor Fungus se nuwe robot is briljant. Bennie en Jenny is baie beïndruk met die B-Bot. Daar is byna niks wat dié blikbrein nie kan doen nie. Maar iewers is ’n skroef los. En toe die robot in die verkeerde hande beland, is daar GROOT probleme …

Professor Fungus en die robotkrisis
R140,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799363081 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 3.38 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-02-2014 |



