Professor Fungus en die mensvreter-piranhas

R140,00

Dis VIS-skriklik … Bennie en Jenny kan nie wag om akwarium toe te gaan nie. Hulle gaan haaie, dolfyne en ander seediere in lewende lywe sien. Maar dan vind hulle uit een van professor Fungus se vriende gaan ’n nuwe uitstalling by die akwarium open … een met rye en rye skerp tande!

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799362008

Number Of Pages
File Size

4.44 mb

Format

EPUB

Published

01-04-2013