’n Plekkie in die son, dis al wat Karen Viljoen vra. Maar die pragtige donkerkop is melaats verklaar … Dié oordeel dryf haar uit haar huis, haar droomhuwelik met Otto, haar baba – tot in Genadendal, inrigting vir melaatses.

Plekkie in die son
R290,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780624064367 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 1.83 mb |
| Format | |
| Edition | 1 |
| Published | 12-03-2013 |



