Pienk is nie vir sissies nie

R185,00

Nicci is ‘n willewragtig op ‘n bergfiets. Die heel lekkerste is om die seuns se reaksie te sien wanneer hulle besef ‘n meisie het vir hulle ore aangesit. Tot die dag wat Nicci wreed aangeval en van haar fiets beroof word. Haar wêreld tuimel ineen. Wie sal so iets doen? Stuk-stuk pas Nicci en haar vriende Felicity en Godfrey die legkaart inmekaar, en wat hulle uitvind toets hulle geloof in hulle medemens, en hulle eie waardes.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624085416

Number Of Pages
File Size

0.71 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-04-2018