Die Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids bied alles wat leerders moet verstaan en ken om Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag, is in hierdie gids: antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures; leeraktiwiteite in afdelings; onderrigplanne vir elke module asook riglyne vir lesbeplanning; formele assesseringsprogram; en ’n CD met beplanningsdokumente en addisionele werkkaarte.

Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids
R248,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781775896807 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 2.22 mb |
| Format | |
| Edition | 1 |
| Published | 04-07-2012 |



