Die Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Dié boek is ingedeel volgens genres (kort- en volksverhale, poësie, drama), met media- en inligtingstekste en temas wat gepas is vir leerders in die Intermediêre Fase en wat help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei. Die antwoordstel is gratis aflaaibaar: Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek memorandum

Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek
R108,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781775890119 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 6.95 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 05-07-2012 |



