Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leerderboek

R133,00

Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leerderboek bevat interessante leerstof én volkleurillustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Die taalinhoud, aktiwiteite en speletjies word met dié van ander vakke geïntegreer sodat dit die leerders se ervaringswêreld verryk en hul voorberei vir Graad 6. Die boek sal leerders help om oor onderwerpe te gesels; vlot te praat en te toesprake lewer; taalstrukture foutloos te gebruik; en transaksionele/kreatiewe tekste te beplan en te skryf.

Authors
Language

Publisher

ISBN

9781775890102

Number Of Pages
File Size

13.42 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-06-2016