Piekfyn Afrikaans Graad 11 se Onderwysersgids • is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring Graad 11-12 wat die leerder se leerbehoeftes eerste stel en die onderwyser se onderrigtaak ondersteun • fokus op die kommunikatiewe en teksgebaseerder benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind • bied inhoud en kontekste aan volgens eietydse temas en ’n wye verskeidenheid tekssoorte • ondersteun die onderwyser in die beplanning van onderrigplanne, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk • bevat ’n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures vir elke aktiwiteit. Kontak die Uitgewer indien u die CD-hulpbron benodig.

Piekfyn Afrikaans Graad 11 Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids
R280,00
| Authors | Janisch Ros, Malan Lucas, Scholtz Hettie, Viljoen Henk, Vosloo Riens |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781775896852 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 60.06 mb |
| Format | |
| Edition | 1 |
| Published | 31-10-2014 |



