Cassie het ’n begeerte om met Francois Durandt te baklei. Sy kan dit nie verstaan nie. Maar vandat sy hom ontmoet het begin ’n duiweltjie elke keer op haar skouer rondfladder as hy in die omgewing is. Of is dit dalk eerder vlinders?

Perfek vir my
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799392036 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 1.44 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-01-2019 |



