Sommer die eerste dag op Swakopmund word Magdalena deur ’n fiets raak gery. Skuldige Robert Schmidt het pas die Lotto gewen, maar ook sy doodsvonnis gekry. Sal sy ter wille van sy laaste dae met hom trou?

Per ongeluk liefde
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799350128 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.68 mb |
| Format | |
| Edition | 1 |
| Published | 01-12-2010 |



