Opa vir die liefde

R90,00

Athina is uiteindelik gelukkig met haar lewe op die Griekse eiland, Antiparos. Sy het haar kat, winkel en haar geliefde ‘Baba’. Toe Jason Haven met sy kuiltjies en pragtige lyf opdaag, ervaar sy vergete emosies. En met een soen steel hy haar vrede.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799388541

Number Of Pages
File Size

1.24 mb

Format

EPUB

Published

01-12-2018