Op pad: ‘n Reisjoernaal

R315,00

As Dana ná besoeke aan Orania, sy ouma-hulle se erf, Adriaan Vlok (met sy voetwasskottel) en Manji van Nkandla huis toe ry, is dit met ‘n nuwe manier van kyk – en ‘n nuwe hond. Die verhaal neem sy loop deur die Rugby Wêreldbeker, ontmoetings met oom Frik du Preez en Joost van der Westhuizen en ‘n enigmatiese Valentynsboodskap. Op pad is Dana se eerlikste boek nog. Dit vra ons om op ‘n nuwe reis te gaan, weg van vooroordeel en wantroue, na ‘n plek van genade en hoop.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624077183

Number Of Pages

264

File Size

5.92 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-08-2017