Oorkant jou: ’n Verhaal uit die binnekamer

R190,00

Oorkant jou is gevul met die stories van die uiteenlopende mense wat Juliana Coetzer se pad kruis as psigoterapeut. Deur hul verhale van swaarkry en herstel, neem Juliana die leser op ’n reis wat eintlikons almal s’n is: die pad van grootword en eienaarskap neem.

Authors
Language

Publisher

ISBN

9781868428168

Number Of Pages
File Size

0.93 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

04-09-2017