Oor ’n motorfiets, ’n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word

R195,01

Martin Retief se hele lewe verander toe sy pa een middag stilhou om aandete te koop. Maar dan ontmoet Martin vir Drikus. Drikus wat aan ’n siekte ly en sy eie zombiefliek wil maak. Wat volg is ’n avontuur vol skouhoenders, skelms, mooi meisies, wiskunde, kammabloed en zombies.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799362381

File Size

4.20 mb

Format

EPUB

Published

02-10-2013