Onvoorspelbare liefde

R95,00

Karla is ’n sorgvrye en kreatiewe bakster. Regardt is ’n vlieënier en ’n perfeksionis. Tog is hulle vriende. Toe Regardt vir Karla vra om voor te gee om sy verloofde te wees, ter wille van sy sterwende oupa, sê sy ja. Maar toe trou hulle regtig, want Regardt se oupa wil by die troue wees. Met elke soen en liefkosing val Karla al hoe meer vir haar nuwe man. Gaan sy Regardt se hart kan wen, of gaan hy haar altyd net as ’n vriendin sien?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781779875532

Number Of Pages
File Size

1.19 mb

Format

EPUB

Published

01-01-2025