Onverskrokke vroue

R255,00

Waar hoort vroue in die samelewing? Hul rol as versorgers word geredelik erken, maar wat van die openbare sfeer? Het dié rol oor die jare verander? Bettina Wyngaard  ontleed dié kwessie in ’n gesprek tussen die Bybel en Suid-Afrika se grondwet. Sy kyk spesifiek na die “texts of terrors” in die Bybel. Hoe moet ons dit verstaan? En hoe staan dit vandag met vroue? Onverskrokke vroue bied ’n omvattende, deeglik nagevorste en indringende blik op aktuele vrae waarmee ons daagliks worstel. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796322371

Number Of Pages
File Size

0.45 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-06-2021