Van die aangrypendste Bybelverhale gaan oor die roeping van mense, en hoe hulle daarop reageer. Wie sy/haar roeping wil hoor en dit voor die Here wil leef, besef: ’n Bewustheid van die Here se teenwoordigheid en werk maak al die verskil. Dit maak van ’n opdrag ’n genadevoorreg en ’n geleentheid.

Ontmoetings met die lewende God
R180,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780796314727 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 6.23 mb |
| Format | |
| Edition | 2 |
| Published | 15-05-2013 |



