Onthou my

R236,00

Kan jy jou rug op jou verlede draai, jou foute vergeet en nuut begin? Of leef jy vir die res van jou lewe onder die wolk van verhoudings wat skeefgeloop het en verbintenisse wat jy nie kan verbreek nie?  Die gevolge van verkeerde keuses is vernederend en vernietigend. Dit slaan jou tot jy omval. Maar God is ’n God van tweede kanse; Hy help jou op en stuur jou na die plek waar jy eens gelukkig was, na mense wat jou onvoorwaardelik liefhet.? Die opvolg op Papierblomme.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796322463

Number Of Pages
File Size

0.53 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2020