Ons is nie almal so nie

R300,00

Wat het ’n mooi Afrikanervrou in die 1950’s gedoen as die lewe begin druk? As haar man ’n verbitterde Ben Schoeman-man is wat moet aansukkel met ’n asmapompie en haar pa ’n kommunis en Katoliek agter elke bos raaksien? As die enigste afleiding die jaarlikse ATKV-konsert op Hartenbos is? Veral as haar doodgoeie bure skielik aangesê word om te trek? Deur die oë van ‘n kind vertel Jeanne Goosen hoe Doris van Greunen van dié wêreld probeer ontsnap: in die bioskoop, met haar Cavallas, met vriende soos Ant Mavis, Uncle Tank – en met Barnie, die swank. Bekroon met die M-Net Boekprys, die CNA-prys en die Rapportprys.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795703584

Number Of Pages

148

File Size

0.49 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2012