Drie mans het gesê Johandi sal nie man kry nie. Kean McFadden ook. En nou bou sy vir hom, haar enigste liefde, ’n praghuis, breek sy skanse bietjies-bietjies af. Hy weet sy’s volbloedvrou, maar dít glo Johandi nie.

Ongewenste buurman
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799348422 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.52 mb |
| Format | |
| Edition | 1 |
| Published | 01-03-2011 |



