Dis Livie Mulder se beurt om in haar oorlede tante se huis op Greyton te gaan bly. Sy benodig die erfporsie om uiteindelik ’n belangrike droom te verwesenlik. Bart Coetzee red haar telkemale uit ’n penarie, al is hy die een wat haar van die eerste oomblik af verkeerd opgevryf het. Sal Bart kan aanbeweeg van die een gebeurtenis wat hom byna vernietig het? Boonop moet Livie besluit of sy kans sien vir ’n toekoms saam met hom.

Omdat jy my liefhet
R95,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Copyright | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780624086185 |
| Number Of Pages | 224 |
| File Size | 0.46 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 06-09-2018 |



