Caz se verlede lê in koloniale Kongo en die apartheidsjare in Suid-Afrika. Nou kom sy te staan teen rassehaat van al twee kante – en ’n man wat sy nie kan vergeet nie maar ook nie kan uitstaan nie.

Offerlam
R330,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799377460 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 2.20 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-11-2015 |



