Oase van geluk

R116,00

Om saam met jou jonger suster bekend te staan as die dorp se twee aantreklike oujongnooiens, is miskien nie so sleg nie. Maar as jou sus skielik halsoorkop verlief raak en trou, is dit seker net normaal dat mens self ook begin smag na romanse en die klank van huweliksklokkies. Soos haar sus Martina, vind Isolde uiteindelik ook geluk, maar eers nadat sy ’n behoorlike vuurdoop beleef aan die hand van haar nuwe swaertjie Kobus se ouboet Zak daar op hul afgeleë Karooplaas . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624057178

Number Of Pages
File Size

0.96 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-12-2012