Hulle koop per ongeluk saam ’n huis en Nikki vertrou Ruan Uys glad nie. Maar hy’s ’n aartsmanipuleerder en wen haar vertroue stadigaan. Totdat sy ’n faks lees wat hy vir sy prokureur geskryf het.

Nuwe begin
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799353464 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.71 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 01-10-2011 |



