Kamfer se gedigte is vreesloos, en skroom nie weg van taboe-onderwerpe nie. Sy skryf veral oor tragedies wat alledaags geword het in die wêreld waarin sy haar bevind – dwelms, druglords, en kinders wat doen wat hulle nie hoef te doen nie . . . Haar gedigte is tegelyk toeganklik en onkonvensioneel – sy is ‘n sterk, sterk nuwe stem in Afrikaans. ‘n Vonds.

Noudat slapende honde
R255,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780795703621 |
| Number Of Pages | 48 |
| File Size | 0.21 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 21-06-2011 |



