Nooit Weer Winter

R90,00

Lisa is ’n onderwyser wat ’n vrees vir alleenreis het maar tog graag nuwe plekke wil sien. Toe haar vriendin nie meer kan saamgaan Botswana toe nie staan Michael onverwags vir haar in. Michael is die stil een in hulle vriendekring en heeltemal haar teenoorgestelde. Op die reis vind sy dat teenoorgesteldes mekaar wel kan aantrek en dat persoonlikheidsverskille wel oorkom kan word.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799398533

Number Of Pages
File Size

1.31 mb

Format

EPUB

Published

01-02-2020