Hoe hou ek vas aan God terwyl my ervaringe nie hoop weerspieël nie? Ivor Swartz lei ons om aan die hand van die Habakuk 3:17 te vra hoe lyk ‘n nogtans-geloof gebedslewe, hoe praat en leef ek voor ander met my nogtans-geloof en hoe bly ek geanker in God, eerder as die uitkoms? Ivor leer ons om ‘n nogtans-geloofuitkyk toe te pas, deur te kies: kies om te lewe vir wat ewigheidswaarde dra, om ons perspektief te verander na nogtans-geloof in tyd van krisis en om te reageer op ’n nogtans-manier.

Nogtans-geloof
R241,99
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780796323392 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.37 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 12-07-2024 |



