Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste

R335,00

Jy’t vandag – niksvermoedend verby minstens een psigopaat geloop. Hy’t moontlik saam met jou in die hysbak geklim. En vanaand wag daar dalk ’n narsis of ’n sadis op jou. By die huis. Wie is hierdie ongure, gevaarlike mense? Wat gaan in hul koppe aan? En waar ís hulle? Tussen ons … Die skrywer André le Roux het uitgebreide navorsing oor dié wolwe in skaapsklere gedoen. Met die jongste inligting en talle gevallestudies – van Daisy de Melker tot Oscar Pistorius – maak hy hulle werklik en uitkenbaar. Sodat jy hulle kan verstaan, hanteer of vermy – en jouself beskerm.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624082477

Number Of Pages

336

File Size

2.36 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

16-06-2017