‘n Tuin vir Tessa

R236,00

Tessa Heyns het die perfekte lewe; haar man Altus se besighede doen goed en haar seuns is goeie kinders. Sy woon in ‘n pragtige huis in ‘n spogbuurt. Tessa het van kleins af tuin gemaak – ‘n groentetuin onder die wakende oog van haar pa, ‘n roostuin met die hulp van ‘n kundige ontwerper, en ‘n Kaapse tuin wat die seewinde kan trotseer. Haar tuin is haar stukkie hemel, haar skuilplek, die plek waar sy troos soek en kry. Die laaste tyd begin Altus se stiltes haar pla. Wie of wat sit daaragter? En beteken dit dat sy haar tuin sal moet prysgee?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796321091

Number Of Pages
File Size

0.59 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

07-09-2018