’n Soort van bevryde vrou

R264,99

Zoe is ‘n bevryde vrou. Wel . . . soort van. Haar ma en Swietie-pie, ‘n brak sonder ‘n pedigree, kritiseer haar graag – verál Zoe se losloop-leefstyl. Zak, die wannabe danser, kan dalk die antwoord op almal se drome wees. Zander verskyn ook op die horison. Hy skryf moord- en doodslagboeke en is nou op sy derde vrou. ‘n Man om te vermy. Maar ook ‘n man wat haar verstand stil soen. Sal sy die regte besluit kan neem? Indien nie, sal sy ‘n tweede kans kry om haar foute reg te stel?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624087670

Number Of Pages
File Size

0.65 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

18-01-2019