’n Skandalige besluit

R95,00

Claire Westley was nog altyd verlief op burggraaf Charles Bryton, maar hy het nooit in haar belanggestel nie. Toe haar pa onverwags geld en ’n titel erf, vra die burggraaf uit die bloute om haar hand. Tot hul families se skok weier Claire. Om ’n skandaal te vermy reël haar ouers vir Claire passaat op die Swart Pêrel om vir haar vriendin Prinses Mary te gaan kuier. Is Luca Bovien, die aantreklike kaptein van die Swart Pêrel, dalk die een wat haar hart gaan verower?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781779875631

Number Of Pages
File Size

2.16 mb

Format

EPUB

Published

01-05-2025