‘n Nuwe begin

R116,00

’n Nuwe begin gaan oor ’n jong vrou wat ná ’n ernstige motorongeluk aan geheueverlies ly. Sy herken selfs nie haar man met wie sy al vyf jaar getroud is nie. En sy ontdek tot haar ontsteltenis dat die mens wat sy blykbaar die laaste paar jaar was, nie juis ’n aantreklike persoon was nie. Wil haar man haar regtig terughê?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798157872

Number Of Pages
File Size

0.61 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-10-2012