’n Mooi vyand & Mia se Goliat

R40,00

Na sy huwelik weet Jonker vir ewig en altyd is nie vir hom nie. Nee, dankie. Die laaste ding wat hy verwag is dat die vrou wat sy ma se besigheid teiken, aan sy hart begin pluk. Wat gaan hier aan? En hoekom voel Kesha nie meer soos sy vyand nie?

BONUSKORTVERHAAL!

Mia se Goliat – Sonja Brown Mia se eerste dag by haar nuwe werk is ’n nagmerrie. Haar baas, Goliat, is ’n regtig brombeer, maar skuil daar ietsie meer agter sy aantreklike voorkoms?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799387285

Number Of Pages
File Size

0.51 mb

Format

EPUB

Published

01-02-2018