Xander Duvenhage sê reguit vir haar hy wil niks met haar te doen hê nie en Marina kan die pyn skaars verduur. Miskien is ’n klein Australiese eilandjie ver genoeg om van die seer weg te kom.

’n Meermin vir Xander
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799353877 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.59 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-10-2011 |



