In ’n Man vir môre betrap Cecilia haar verloofde saam met ’n ander lugwaardin in sy hotelkamer. Sy bedank by Jakaranda-lugdiens en neem haar voor om nooit weer ’n man te vertrou nie. ’n Pos as skakelbeampte by die vyfsterhotel Mlala Lodge lyk na ’n droom wat kan waar word – so ook Melt Meiring, haar nuwe baas met die goue oë.

’n Man vir môre
R116,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780624069478 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.53 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 15-02-2014 |



