’n Liefdeskeuse & Geen groter liefde

R40,00

Mona woon die skryfskool by om weer haar skryfvaardighede op te knap. Liefde is die laaste ding op haar prioriteitslys, maar die misdaadskrywer, Winston Webb, trek haar aan en stoot haar weer weg. Waarom voel dit asof haar held twee verskillende persone is?

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780799389043

Number Of Pages
File Size

0.60 mb

Format

EPUB

Published

01-04-2018