‘n Lewe voor God

R264,99

“Vandag is die enigste tyd wat jy het om iets konstruktief gedoen te kry … en ook om vir die Here te leef.” ‘n Lewe voor God is 366 dagstukkies uit die pen van een van Suid-Afrika se geliefde skrywers en teoloĆ«, Stephan Joubert. Met diĆ© keur uit sy dagstukkies help Stephan ons om elke dag bewustelik en met oorgawe in die aangesig van God te leef. Hy lei ons deur middel van temas soos gebed, naasteliefde, vergifnis en genade om elke dag in eerlikheid voor God ons lewe aan te pak.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796321343

Number Of Pages
File Size

0.99 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

14-09-2018