Was dit nie vir die skoonheidskompetisie nie, sou Elise Eybers se pad seker nooit met dié van markies Germano de Nobrega gekruis het nie. Hul liefde raak ’n verterende vlam . . . tot ’n jaagduiwel op ’n motorfiets haar geheue in inkswart duisternis dompel en hul liefde op ’n vreemde kronkelpad geplaas word.

’n Lang, vreemde pad
R116,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780624064428 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 4.45 mb |
| Format | |
| Edition | 1 |
| Published | 12-03-2013 |



