’n Hart is so groot soos ’n vuis

R285,00

’n Hart is so groot soos ’n vuis is die storie van ’n seun, Paul, se komplekse verhouding met sy gewelddadige dog charismatiese alkoholis-pa. Paul onthou sy ouers se somtydse versoening, gevolg deur desperate vlugtogte saam met sy ma. Dit is ook die roerende verhaal van Paul se ontwikkeling as jongman, en van sy selfontdekking. En die storie van sy ontferming oor sy vervreemde half-broer, iemand wat hy met alle mag wil beskerm, die enigste ander persoon wat dáárdie man “Pa” kan noem.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795710025

Number Of Pages
File Size

0.55 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-02-2021