‘n Ewige kroon

R270,00

In ‘n Ewige kroon vertel die gewese Mej. Heelal en Mej. Suid-Afrika Demi-Leigh Tebow hoe gevaarlik dit is om ons identiteit aan ons prestasies te koppel. Ontdek wie jy geskape is om te wees, en hoe jy jou platform kan gebruik om ’n verskil te maak. Demi verweef haar lewensverhaal met die insigte wat sy langs pad verwerf het, en wys hoe jy kan leer om op jou groter roeping te fokus eerder as op jou aspirasies, en ’n voetspoor van betekenis kan nalaat, eerder as een van sukses.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796323651

Number Of Pages
File Size

1.23 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-07-2024