‘n Baie lang brief aan my dogter

R325,00

’n Baie lang brief aan my dogter is Marita van der Vyver, een van Afrikaans se mees geliefde skrywers, se ontroerende jeugmemoires. Dit is ‘n speurtog deur die skrywer se beginjare, maar dit is ook ’n liefdesbrief aan ’n dogter en ’n taal en ’n land. En bowenal is dit ’n ma se poging om sin te maak van hierdie onverskillige en wrede wêreld waarin sy haar nou begewe.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624090021

Number Of Pages
File Size

0.77 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

16-03-2021