My ouma is ’n filmster

R155,00

Rikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep, haar hare is groen gekleur en sy slaan ’n rol in ’n splinternuwe fliek los. Maar ’n filmstel kan soms ’n gevaarlike plek wees … Sal Rikus uit die kloue van ’n gevaarlike skurk kan ontsnap – en Ouma se loopbaan as rolprentster red?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799374100

Number Of Pages
File Size

6.05 mb

Format

EPUB

Published

03-11-2014