Moord op Pofadder

R280,00

Wat dryf ‘n pragtige jong ma van drie daartoe om haar man wreed te laat vermoor? Waarom wou Suretha Brits só graag van Leon ontslae raak? Danksy binne-inligting van vriende, familie en die polisie, sit die ondersoekende joernalis Charné Kemp al die stukkies van die legkaart bymekaar en vertel die volle verhaal van die huurmoord op die geliefde Pofadder-hotelbaas. ‘n Boeiende ware misdaadverhaal oor diamante, Krugerrande, seks, verraad en wraak.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624092674

Number Of Pages
File Size

2.85 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

14-04-2022