Moedswillige vreemdeling

R90,00

Christa Burger en dokter Derek Havenga is haaks vanaf die eerste oomblik wat hulle ontmoet. Maar dié moeilike dokter is haar vennoot in die vakansieoordwoonstelle op Lambertsbaai. Stadig baan wrewel die weg vir liefde, totdat Derek se eksverloofde weer haar opwagting maak.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799378603

Number Of Pages
File Size

0.59 mb

Format

EPUB

Published

01-04-2016