Moederland

R300,00

In Junie 2070 skenk die 27-jarige Jenesis Baron geboorte aan ’n tweeling in haar woonstel in Xin Xianggang. Maar swangerskap sonder ’n toestemmingspermit van die owerhede is taboe, en die pasgeborenes word deur generaal Ben Wagner uitgesnuffel en aan die MediBot oorhandig. Genadedood noem hulle dit. Want, sê die regering, daar is nie genoeg kos, water en blyplek vir almal nie. Moederland bied ’n fassinerende blik op die toekoms. ’n Puik nagevorsde, aksiebelaaide riller.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798183208

Number Of Pages

352

File Size

2.93 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-09-2022