Middernagklub

R185,00

Witbaadjies. Dít is hoe die prefekte by Gravitas bekend staan. Om nié op die Lys van Dertig te kom nie, is nou vir elkeen ’n verskrikking. Van uitslip en reëls breek is daar dan geen sprake nie. Daarom hou Elle en haar pelle hulle laaste middernagfees. En toe die Middernagklub op heterdaad betrap word, is dit die begin van nog ’n Gravitas-avontuur …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799377309

Number Of Pages
File Size

1.41 mb

Format

EPUB

Published

01-09-2015