Is jy gereed vir ’n middernagfees? Vampiere, weerwolwe, ’n zombie-poedel, besoekers uit die buitenste ruim, ’n monstertoilet … Dit is net ’n paar van die vreemde en vreeslike goed op die spyskaart in hierdie heerlike bibberboek!

Middernagfees
R195,01
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799362596 |
| Number Of Pages | 96 |
| File Size | 29.40 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 02-08-2013 |



