Met Liefde wat saamgaan en ander stories

R225,00

Hoeveel kan ’n mens lief hê? Dié versameling essays van woord- en musiekmens Annalise Wiid wys weer dat Annalise kyk op ’n ander manier na alles rondom haar. Sy gebruik spesiaal uitgesoekte woorde wat bemoedig en inspireer, wat jou lewe verryk en wat jy weer en weer sal wil laat lees. Sy reflekteer die sweef en die strompelkant van ’n liefhê-lewe en belewenis.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796320254

Number Of Pages
File Size

0.64 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-11-2016